Ben en Jana von Wielligh het my eendag gevra waarom ek nog Afr kan praat na dertig
jaar se awesigheid. Toe se ek vir hulle "ek glo nie mens vergeet ooit jou moeder taal nie - in my geval - My gewete
praat afrikaans met my - Daardie binne stemetjie. En as ek heimwee voel na my moederland, dan kom daar uit die donker binnekamers
van my onderbewusyn - Die moeiste Verse en Ruime. In baie gevalle omdat ek hulle op skool mos indryf. Ek weet ek
spel nie te goed nie. Was nooit 'n ou vir nomers, datums, name en spel nie. Jana jy neem baie goeie en Mooi
fotos. Hierby heg ek 'n paar van die bestes aan, miskien beteken dit die selfde vir iemand daar. Wens nogal
Tian kon die uitstappie met julle gedeel het.