Die tema van hierdie Skrywe is om die Storie te vertel van oupa Klaasie von Wielligh se raam van die Fam Stam Boom.

Nic, Von, Hennie, en Gees von Wielligh.
OupaKlaasie/Oorlewendes.jpg
Oupa Klasie von Wielligh se oorlewende Klein Kinders

Oupa Klasie Kleinkind # 4
Hendrik/Hennie von Wielligh.jpg
Hendrik von Wielligh

Hd blaai is omtrent:-
Carel Willim Hendrik von Wielligh, en hy onthou die volgede:-
Gebore 1946 oorlewend tot vandag 25 Junie 2009
En ons wag vir sy storie.
Jy het 'n pragtige Familie. Ek wil jou geluk wens met jou klein dogter. Pa sou so trots gewees het met sy blou oog klein-klein dogter.
Kortliks aanhaal, alles wat ek van jou weet.
Jy is Proffie, wat Tegniese Tekeninge doseer erens suid van Pretoria, Woon in Arcadia in ' woonstel. (was ook my geliefde woonbuurt in Pta.)
Sou graag wou weet waarvoor jy staan, wat jy verdedig.    Bv. - Order, soos ek en oupa ?????. Wonder waar kom jou geduld vandaan.

Vandag 1 Oct 2009 Ontrek ek my aandag aan Lavonn – My profesionale lewe.
Ek tree af.
Om my toe tewy aan my persoonlike sake, en my werfblaaitjie.Daar is mense wat aandring tot meer, en baie dankie vir julle mooi woorde en denke.  As die woorde van ‘n ou Droomer, iemand aanspoor tot edel dade, dan het hulle meer woorde met mening nodig. En dit is nou hier waar ek na ‘n ander taal moet oorslaan, sodat meer mense dit kan verstaan

Hierdie Blaai vandag is aan Hennie toegewy.My jonger Broertjie, dit was my lot in die lewe gewees om hom op-te-pas, terwyl Ma San die Melkery behandel, En Skooltoe neem, by jou klas wag om jou met die bus huistoe teneem. Wonder of jy onthou?????Ek onthou alles in beelde, en ongelukkig het ek nie baie fotos van jou wat al hierdie jare oorleef het nie. Ek neem die vryheid om hulle hier te vertoon, omdat hulle ‘n jonger broertjie vertoon, in daai jare.Hierdie storie gaan eintlik omtrent die Vier klein seuns van oupa Klasie von Wieligh.Stuur asb beelde (Images) van jou Skeppings, en ‘n paar woorde vir die nageslag, Iets waarvoor jy onthou will word. As jy te lank wag, is dit dalk te laat. Volgens die wet van die Natuur moet ek eerste gaan.

Hen se Troue
Hendrik/Hen-se-Troue.jpg
Die selfde Glimlag

Dit is Wikus en Tian
Hendrik/Broers-kinders.jpg

Pragtige klein dogter sy trek nogal na haar oupa.
Hendrik/image001.jpg

Hendrik/Wiekus.jpg

Dit is nou Johannes Lodewiekus (4) von Wielligh.

Hy is die afgevaardigde stamboek skrywer.

As hy eendag klaarkry met die navorsings werk.

Ons hoop dit is voor kersfees hd jaar.

Maar eers wens ek hy wil ouma Bettie Hatting se informasie stuur.

 

Hendrik/Tian.JPG

Hendrik/Liana.JPG
dit is nou Lian's Facebook foto.


Hendrik/Speel-met-skatlike-water.jpg

Hendrik/Geniet-die-winter-son.jpg
Ons maak warm in die winter sonetjie

Jy was altyd vreeslik lief om in die water te speel.
Het ook vreeslik gebrand in die son, het 'n paar sproete gehad.

Enter content here

Hierdie Foto was Bedoel vir die Trompie Kompetiesie van die Huisgenoot.

My lewelank het ek jou so onthou met hierdie onduinde glimlaggie.

Dit was nou regtig die oulikste Foto. Was nogal teleurgesteld, omdat die outjie met die keppie en skewe das gewen het.

Die Trompie Foto.
Hendrik/Trompie-Kompetiesie.jpg
Onduende glimliggie

Hendrik/Hen-en-Tikkie..jpg
Die heeldag speel jy met Tikkie

Enter content here

Foto van Tian
Hendrik/Ander-Foto-van-Tian..JPG

Een van Tian se beste
Hendrik/Tian-se-Beste.jpg
Transvaalse sons ondergang

Tian se Beste.
Hendrik/Buffel-Spoor.jpg
ou ou Buffel-Spoor

Ander Tian Foto
Hendrik/Ander Tian Foto.jpg
Wonder wat sé hd Bybel omtrent "Kwaad Praat en Skinder taal"

Enter content here


Enter supporting content here